Geleë in die Mogale distrik naby Magaliesburg in die Wieg van die mensdom, bied hierdie 95 hektaar landgoed ʼn unieke privaat oord met 139 aantreklike siersteen eenhede in ʼn landelike plattelandse omgewing.
Ons het ʼn privaat Gholfbaan, Rolbalbaan Croquet baan en swembad waar jy ʼn aktiewe lewenstyl kan geniet saam met die inwoners vriende en familie.
Tydens jou daaglikse stap deur die oord sal jy verby Springbokke, Blesbokke en ander kleiner wild en voel lewe loop wat jou herinner aan die wonder van die skepping.
Deel in die dienste wat ons aanbied soos Biblioteek, Haarsalon, DVD winkel, Snoeker kamer en ander aktiwiteite wat hier plaasvind. Geniet n braai tydens sonsondergang saam met vriende en familie.