Golden Harvest Residensieel

Die oord het 139 aantreklike siersteen eenhede wat versprei is in ʼn lowerryke park land omgewing met baie oop ruimtes en parke, in totaal het ons 96 hektaar landelike grond met grasveld en  bome. Ons lae onderhoud en instandhouding huise bestaan uit drie tipes:

1 Slaapkamer 1 motorhuis.
2 Slaapkemer  1 motorhuis Standaard.
2 Slaapkamer 2 motorhuis Luukse eenheid.

1 Slaapkamer

R 1 050 000
  • 90 vk meter
  • 1 Slaapkamer
  • 1 Badkamer
  • Leefarea
  • Kombuis
  • 1 Motorhuis

2 Slaapkamer

R 1 200 000
  • 150 vk meter
  • 2 Slaapkamer
  • 2 Badkamer
  • Leefarea
  • Kombuis
  • 1 Motorhuis

2 Slaapkamer Luuks

R 2 100 000
  • 175 vk meter
  • 2 Slaapkamer
  • 2 Badkamer
  • Leefarea
  • Kokbuis en opwas
  • 2 Motorhuise
  • Studeerkamer