Golden Harvest Kontak Ons

Kontak ons gerus indien u verdere inligting verlang of skakel ons om ʼn afspraak te maak om ons te besoek. U kan ook die onderstaande vorm invul en ons sal u kontak. Neem ASB kennis dat besoeke per afspraak is, kantoor ure 8h00 tot 17h00, op weeksdae.

Retirement / Frailcare

Get in contact with us

Aanwysings vanaf Cradlestone Mall

Volg die N14 rigting Ventersdorp.
Na ongeveer 10 km by die T aansluiting draai regs in die R563.

Na ongeveer 8.2 km draai links in die R400 na Maropeng.
Na ongeveer 11.4 km ry oor die R24 na Randfontein.
Kruis die spoorlyn en volg die pad vir 1.9 km.
Aan die regterkant is die hoof ingang na Golden Harvest.